2002 ‘n BESPREKING VIR TWEE – ‘n Eenakter – Stephanie van Niekerk en M. Op’t Hof (oorspronklik deur Lori Goodman)
2022 ‘n KLEIN WONDERWERK (woordkuns-speelteks) – vertaling van The Small Mircacle deur Paul Gallico – Naòmi Morgan
2020 ‘n TRAGIESE KêREL – TEEN WIL EN DANK! (‘n Kort klug) – verwerking/vertaling van die klug A TRAGEDIAN IN SPITE OF HIMSELF (Anton Tsjechof) – RSG Radioteater – Nico Luwes
2014 ‘n TRAGIESE KêREL TEEN WIL EN DANK – Toneel – (vertaling van A TRAGEDIAN IN SPITE OF HIMSELF) – Nico Luwes
1980 ASPATAT, JOU ASPATAT – ‘n Sirkusvertoning (deur Pavel Kohout) – uit die oorspronklike Duits vertaal en verwerk deur Nerina Ferreira
2020 DIE HART VERKLAP (‘n Verwerking van The Tell-Tale Heart deur Edgar Allan Poe) – verwerk deur Chris Vorster en Dion van Niekerk
1996 DIE HUIS VAN MARIA MALAN (Vertaling/verwerking van La casa de Bernarda Alba van Federico Garçia Lorca) – Nico Luwes
Vertalings DIE KOP VIR DIE STROP (Gibier De Potence) – ‘n klug in eenbedryf deur Georges Feydeau – uit Frans vertaal en verwerk deur Nerina Ferreira
1980 DIE SPOKE – ‘n familiedrama in drie bedrywe (Hendrik Ibsen 1881) – uit Noors vertaal deur Nerina Ferreira
1980 DIE TWEE LAKSMANNE – ‘n Melodrama in Een Bedryf (deur Fernandt Arrabal) – uit die oorspronklike Spaans vertaal deur Nerina Ferreira
1980 DIE VASVAT VAN ‘N FEEKS – (THE TAMING OF THE SHREW deur William Shakespeare) – uit die oorspronklike Engels vertaal deur Nerina Ferreira
1980 DIE VERHOOR VAN JOSEPH K – ‘n Toneelstuk deur André Gide en Jean-Louis Darrault gebaseer op die roman deur Franz Kafka – vertaal deur Nerina Ferreira
1980 DIE VROLIKE VROUE VAN WINDSOR (DIE LUSTIGE WEIBER VON WINDSOR deur Otto Nicolai) – uit Frans vertaal deur Nerina Ferreira
1980 DON PERLIMPLIN SE LIEFDE VIR BELISA IN SY TUIN – ‘n Erotiese Valentynsdagkaartjie met vier tonele – uit Spaans vertaal deur Nerina Ferreira
2003 HEUWELS SOOS WIT OLIFANTE – ‘n Eenakter – Stephanie van Niekerk (oorspronklik deur Ernest Hemingway)
1980 KATS IN DIE PEKEL – (CHAMPIGNOL MALGRÉ LUI deur Georges Faydeau) – uit die oorspronklike Frans vertaal deur Nerina Ferreira
1980 MINNAARS MAAK MOLES (deur GEORGES de TREVAGNE) – uit Frans vertaal deur Neels Eksteen en Nerina Ferreira
2020 OU WYNTOON EN DIE WEERLOSE KREATUUR! (‘n klugtige radiodrama) – vertaling/verwerking van Anton Tsjekhof kortverhaal THE DEFENCELESS CREATURE (1899) – Nico Luwes
2022 OU WYNTOON EN DIE WEERLOSE KREATUUR! (klugtige skreeusnaakse pret) – toneel – vertaling/verwerking van Anton Tsjechof kortverhaal THE DEFENCELESS CREATURE (1899) – Nico Luwes
1980 SKOOL MET HANSWORSE (Schule mit Clowns) deur Friedrich Karl Wächter – vertaal deur Nerina Ferreira
1980 VRA IS VRY (Notre Futur) – ‘n eenbedryf deur Georges Feydeau en uit Frans vertaal deur Nerina Ferreira
Dramas Van Toeka WILHELM TELL- (oo rspronklike teks deur Schiller, vertaal deur D.F. Malherbe) – opgeneem in DIE MEUL DREUN EN ANDER TONEELWERK – 1943 – D.F. Malherbe
2018 YOU SUCK” (en ander afgryslike waarhede) deur Klara van Wyk (Vertaling van: You Suck and Other Inescapable Truths)