2020 ‘n TRAGIESE KêREL – TEEN WIL EN DANK! (‘n Kort klug) – verwerking/vertaling van die klug A TRAGEDIAN IN SPITE OF HIMSELF (Anton Tsjechof) – RSG Radioteater – Nico Luwes
2014 ‘n TRAGIESE KêREL TEEN WIL EN DANK – Toneel – (vertaling van A TRAGEDIAN IN SPITE OF HIMSELF) – Nico Luwes
2022 ‘n WARM WIND OOR DIE VLAKTES – RSG Radioteater (Finalis: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2022) – Richard van der Westhuizen
2024 1 9 9 4 – eenbedryf vir tienerseuns / koshuisdrama / sterk drama teen ‘n ‘geskiedkundige’ agtergrond – Wim Vorster
2002 AGTER GESLOTE DEURE – tweede prys: RSG Radiodramaskryfkompetisie vir ervare skrywers 2002 – Fanie Viljoen
2023 DIE LESER – tienertoneel: silwer (Pronk toneelfees) / brons (FAK toneelfees) – Anika Botha en Jean-Mari Lombard
2020 DIE NEGENDE STAP – ‘n drama oor alkoholisme en dwelmverslawing, jammer sê, vergifnis en versoening – DEON OPPERMAN
2022 DIE VUURVLIEGIEDIEF – RSG Radioteater (Merieteprys: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2021) – Madeleen Welman
2022 GELDJIE ASSEBLIEF – Wenner NWU Kampustoneel / Finalis Pronk Podium – Henry Jacobs en Casper Lourens
2019 JOHANNA SE ELVIS – RSG Radioteater (Finalis: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2019) – Hendie Grobbelaar
2011 MARA WIE? – (Top5 Nagtegaal-tekskompetisie 2008 / Wenner ATKV Mediaveertjie (radiodrama) 2011) – Kobus Burger
2020 OU WYNTOON EN DIE WEERLOSE KREATUUR! (‘n klugtige radiodrama) – vertaling/verwerking van Anton Tsjekhof kortverhaal THE DEFENCELESS CREATURE (1899) – Nico Luwes
2022 OU WYNTOON EN DIE WEERLOSE KREATUUR! (klugtige skreeusnaakse pret) – toneel – vertaling/verwerking van Anton Tsjechof kortverhaal THE DEFENCELESS CREATURE (1899) – Nico Luwes
2020 STERREREëN – RSG Radioteater (Naaswenner: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2020) – Hendie Grobbelaar
2022 WAAR IS ELLIE PAUW? – RSG Radioteater (Finalis: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2022) – Hendie Grobbelaar
2023 WONDER IN ALICE LAND – tienertoneel: goud/brons/silwer (ATKV-tienertoneel) – Xander Steyn en Jean-Mari Lombard