2007 ‘n OORDEELSFOUT – Radiodrama: wenner van RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2007 – Joe Kleinhans
2020 ‘n TRAGIESE KêREL – TEEN WIL EN DANK! (‘n Kort klug) – verwerking/vertaling van die klug A TRAGEDIAN IN SPITE OF HIMSELF (Anton Tsjechof) – RSG Radioteater – Nico Luwes
2022 ‘n WARM WIND OOR DIE VLAKTES – RSG Radioteater (Finalis: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2022) – Richard van der Westhuizen
2019 BESOEK VAN DIE GRENSBREKER – Finalisdrama in RSG en Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2018 – Manie Groenewald
2015 BLOEDLYN – Radiodrama – RSG Radioteater 2015 – (bekroon deur ATKV en Liberty as beste teks/radiodrama) – deur Martyn le Roux
2016 DAGBOEK VAN ‘N WURM – finalis RSG Radiodrama Kompetisie 2016 en wenner van 3 ATKV mediaveertjies – deur Martyn le Roux
2016 DIE EKSENTRIEKES – Radiodrama – RSG Radioteater 2016 – (wenner van Jong Skrywersafdeling van die RSG/Sanlam radiodrama-skryfkompetisie 2015) – deur Erica Harris
2019 DIE ENGELTJIE WAT AGTERGEBLY HET – ‘n Kersverhaal deur Piet Cillié, tot hoorspel verwerk deur André Kotze – RSG Radioteater
2019 DIE KRISMISBOKKIE – ‘n Kersverhaal deur Audrey Blignaut, tot hoorspel verwerk deur André Kotze – RSG Radioteater
2019 DIE LYK – RSG Radioteater – pryswenner: RSG Sanlam Radiodramaskryfkompetisie 2019 – Karin du Toit
2005 DIE PASPOORT – ‘n sprokie vir skrywendes – Derde prys RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2005 – Marlise Joubert
1971 DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY – Bekroon met verskeie SAUK-pryse vir hoorspele (1970/1973/1980) – Chris Barnard
2006 DIE STANFORD-STORIE – radiodrama geskryf vir die 150ste verjaardag van die dorp Stanford – André Kotzé
2018 DIE TESTAMENT – RSG Radioteater – pryswenner: RSG Sanlam Radiodramaskryfkompetisie 2006 – Rhona Peens
2002 DIE VIERDE WEDREN – Wenner (ervare skrywers) RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2002 – Marlise Joubert
2019 DIE VROU OP DIE SKUIT – Kortverhaal deur Elise Muller – Verwerk tot Hoorspel (RSG Radioteater) deur André Kotzé
2022 DIE VUURVLIEGIEDIEF – RSG Radioteater (Merieteprys: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2021) – Madeleen Welman
2018 DIE WEWE-NAAR – finalis: RSG SANLAM Radiodrama Kompetisie 2018 (uitgesaai onder titel WAAR IS THOMAS?) – deur Zoë Ras
2020 DIE WILDEDRUIF VAL – jeugdrama gebaseer op ware gebeure – P H Nortje (vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen)
2009 DIE WONDERWERK (200ste herdenking van Louis Braille se geboortedag) – RSG Radioteater – Helena Hugo
2020 DIT KLINK NA DONDERWEER – RSG Radioteater (Finalis: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2020) – Maria Vos
2003 EERSTEPRYS IS ‘N BRUID – Radiodrama RSG Radioteater 2003 – ‘n ligte humoristiese historiese drama – André Kotzé
2019 EN SORG TOG MOOI VIR BUKS – RSG Radioteater (finalis RSG/SANLAM Radiodrama-Skryfkompetisie 2019) – William Oosthuizen
2019 JOHANNA SE ELVIS – RSG Radioteater (Finalis: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2019) – Hendie Grobbelaar
2018 KLEINVERDRIET – radiodrama oor plaasmoord – (finalis RSG/Sanlam Radiodramaskryfkompetisie) – An-Mari Fouché
2018 LIGTER AS DIE WIND – Skets deur Boerneef – Verwerk tot Hoorspel (RSG Radioteater) deur André Kotzé
2019 MAN OP DIE MAAN – RSG Radioteater – Finalis in RSG/Sanlam Radiodramaskryfkompetisie 2018 – Helena Mellet
2011 MARA WIE? – (Top5 Nagtegaal-tekskompetisie 2008 / Wenner ATKV Mediaveertjie (radiodrama) 2011) – Kobus Burger
2015 MASKERS – ‘n Historiese drama vir Paasfees – RSG radioteater (ook geskik vir verhoog) – Joey van Niekerk
2020 MOF EN SY MENSE (C.J. Langenhoven 1949: tot radiodrama verwerk deur André Kotzé) – RSG Radioteater – André Kotze
2017 NAGMAAL VIR TWEE – Hoorspel RSG Radioteater – geskryf deur die Gebruikerskomitee van die Moot Gemeenskapsbiblioteek Pretoria
2002 NOSFERATU, DIE DOODLOSE – Eerste Prys (Beginners) RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2001 – Marlise Joubert
2022 ONDERHOUD MET ‘N BOEMELAAR – RSG Radioteater (finalis RSG/SANLAM Radiodrama-Skryfkompetisie) – Karin du Toit
2013 ONS GAAN HUIS TOE – Wendrama: RSG Radiodramaskryfkompetisie 2012 – debuutwerk deur William Oosthuizen
2018 OORLEWING – C-BLOK – Radiodrama – RSG Radioteater 2018 – (wenner van Jong Skrywersafdeling van die RSG/Sanlam radiodrama-skryfkompetisie 2017) – deur Erica Harris
2020 OU WYNTOON EN DIE WEERLOSE KREATUUR! (‘n klugtige radiodrama) – vertaling/verwerking van Anton Tsjekhof kortverhaal THE DEFENCELESS CREATURE (1899) – Nico Luwes
2013 SLANG IN DIE GRAS – radiodrama – Tweede plek RSG/SANLAM radiodramaskryfkompetisie 2013 – Chris Majiedt
2020 STERREREëN – RSG Radioteater (Naaswenner: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2020) – Hendie Grobbelaar
2021 STERSTOF – derde pryswenner radiodrama RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2021 – Cecilia du Toit
2022 VYFTIEN MINUTE VAN ROEM (naaswenner RSG/SANLAM Radiodrama-Skryfkompetisie 2022) – François Bloemhof
2022 WAAR IS ELLIE PAUW? – RSG Radioteater (Finalis: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2022) – Hendie Grobbelaar
2021 WIE NIE WIL HOOR NIE – RSG Radioteater (Finalis: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2021) – Maria Vos