2020 DIE HART VERKLAP (‘n Verwerking van The Tell-Tale Heart deur Edgar Allan Poe) – verwerk deur Chris Vorster en Dion van Niekerk
2020 DIE NEGENDE STAP – ‘n drama oor alkoholisme en dwelmverslawing, jammer sê, vergifnis en versoening – DEON OPPERMAN
2020 DIE WILDEDRUIF VAL – jeugdrama gebaseer op ware gebeure – P H Nortje (vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen)
2020 MOF EN SY MENSE (C.J. Langenhoven 1949: tot radiodrama verwerk deur André Kotzé) – RSG Radioteater – André Kotze