2019 BESOEK VAN DIE GRENSBREKER – Finalisdrama in RSG en Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2018 – Manie Groenewald
2019 DIE ENGELTJIE WAT AGTERGEBLY HET – ‘n Kersverhaal deur Piet Cillié, tot hoorspel verwerk deur André Kotze – RSG Radioteater
2019 DIE KRISMISBOKKIE – ‘n Kersverhaal deur Audrey Blignaut, tot hoorspel verwerk deur André Kotze – RSG Radioteater
2019 DIE LYK – RSG Radioteater – pryswenner: RSG Sanlam Radiodramaskryfkompetisie 2019 – Karin du Toit
2019 DIE VERSTE TREK – ‘n Toneelstuk met ‘n aktuele politieke agtergrond, geskik vir tieners en studente – Joey van Niekerk
2019 DIE VROU OP DIE SKUIT – Kortverhaal deur Elise Muller – Verwerk tot Hoorspel (RSG Radioteater) deur André Kotzé
2019 EN SORG TOG MOOI VIR BUKS – RSG Radioteater (finalis RSG/SANLAM Radiodrama-Skryfkompetisie 2019) – William Oosthuizen
2019 JOHANNA SE ELVIS – RSG Radioteater (Finalis: RSG/Sanlam radiodramaskryfkompetisie 2019) – Hendie Grobbelaar
2019 MAN OP DIE MAAN – RSG Radioteater – Finalis in RSG/Sanlam Radiodramaskryfkompetisie 2018 – Helena Mellet
2019 PAULINA SE PROBLEEM – ‘n Melodrama oor die ongelooflike avonture van ‘n stilfilmheldin (oorspronklike titel: The perils of Pauline) – vertaal deur Cyril Clarke