2016 DAGBOEK VAN ‘N WURM – finalis RSG Radiodrama Kompetisie 2016 en wenner van 3 ATKV mediaveertjies – deur Martyn le Roux
2016 DIE EKSENTRIEKES – Radiodrama – RSG Radioteater 2016 – (wenner van Jong Skrywersafdeling van die RSG/Sanlam radiodrama-skryfkompetisie 2015) – deur Erica Harris
2016 MONSIEUR IBRAHIM EN DIE BLOMME VAN DIE KORAN (Eenmanstuk – oorspronklike teks in Frans) vertaal deur Naòmi Morgan
2016 ONDER EEN SON – Tienertoneel (wetenskapfiksie) – Henry Jacobs en Casper Lourens (Khakibosproduksies)